public

Loading...

Hoe skep jy die nagmerrie in jou verhoudings

published by [email protected]

Want to create a visual like this?

Get Started
Loading
NOU
1
Pick. Project. Provoke.
Jy word verlief.
Oe, jy is so vol avontuur. Jy gaan my saai lewe opwindend maak!
Jy is onverantwoordelik en impulsief. Ek het anders groot geword. Mens moet eers dink voor jy doen! Wat is fout met jou!
Jy projekteer
Jou maat voel aangeval en ongeliefd. Hulle doen al hoe meer hulle eie ding sonder jou.
Jy skep gedrag
1. pick
3. provoke
2. project
Die drie P's van onbewuste verhoudings
Pick
Project
Provoke
Wat
2
Moet hierdie nagmerrie aanhou?
Verstaan jouself. Leer verhoudings gereedskap Verstaan hoe jou kinderjare jou verhoudingspatrone beinvloed Trek gesonder mense in jou lewe aan.
Natuurlik nie!
Imago
Ons word gebore met al die lewendigheid wat ons nodig het.
Ons kry seer as kinders. Ons gee ons lewendigheid op.
Ons word verlief op mense wat die lewendigheid wat ons verloor het, behou het
Kom leer hoe verhouding jou kan help om lewendig te word.
JUL
26
Kom woon die naweek 'n Imago werkswinkel by vir individue
Behou die liefde wat jy vind
'n Werkswinkel vir individue
26-27 Julie 2014: Pretoria
Bespreek hier